New lavender double lined face mask

Updated: Oct 14, 2020

Handcrafted Whitbourne Lavender face-masks includes free Organic Lavender Sachets. The lavender flower buds, laden with essential oil, are stripped from their stalks after being harvested, bundled and hung up to dry for several weeks – the exact duration being dependent on the prevailing weather. They are then sifted to remove leaf and stalk fragments before being used to fill the sachets — a centuries-old method of bringing not only their fragrance but also their natural sedative and insect repellent properties of lavender into everyday use. Approx 12g/bag.

See more at whitbournelavender.com and or email us at office@whitbournelavdender.com.


Groete hier uit die Taupiri, 12 km noord van Hamilton in Nieu-Seeland.  Hier uit die hart van laventel kontrei in die Waikato kom een van ons nuwe produkte, hand-gemaakte gesigmaskers hier van Whitbourne Laventel kweekery.  Saam met elke gesigsmasker word ingesluit ‘n organies gekweekte pakkie gedroogde laventel blomknoppies.  Gedroogde laventel is 'n eeue-oue metode om nie net laventel se geur nie, maar ook die natuurlike kalmeer- en insekweermiddel eienskappe van laventel in alledaagse gebruik te bring.  Ongeveer 12g/sakkie.  Sien graag ons webwerf, www.whitbournelavender.com vir meer informasie en ja, ons verkoopsnetwerk sluit tans Australië ook in.  E-pos enige navra na office@whitbournelavender.com. Bly warm.  Beste wense, die Whitbourne Groep.












8 views0 comments